1887

n Die Kerkblad - Wêreldgelykvormigheid en wêreldvermyding : briewe

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Ek het met belangstelling die artikel van prof. GJC Jordaan in van Februarie 2011 gelees oor "Wêreldgelykvormigheid en Wêreldvermyding". In die artikel behandel hy die stelling "" En as "bewys" hiervoor word die groot getalle jongmense wat die kerk verlaat, dan opgehaal. Heel vakkundig en Skrifgetrou toon hy aan waarom die bewering in beginsel nie waar kan wees nie. Prof. Jordaan behandel die problematiek soos deur hom gestel, bekwaam en insiggewend. Die insig is vir meeste deurleefde gelowiges amper vanselfsprekend, al kan hulle dit meesal nie so goed formuleer nie. Die vraag is of dié insig baie goed gebruik kan word om moderne probleme in detail aan te spreek.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/114/3245/EJC58765
2011-04-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error