1887

n Die Kerkblad - Godsdienstige pluralisme : diskussie-artikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Ons lewe in 'n tyd van politieke korrektheid, en verdraagsaamheid is die wagwoord van die dag. Daar word gesê dat ten einde vreedsaam met mekaar saam te lewe in 'n diverse land soos Suid Afrika, dit belangrik is om nie jou idees op ander af te dwing nie. Daar word gesê dat daar nie iets soos 'n absolute waarheid bestaan nie, of as dit sou bestaan, dit nie geken kan word nie. Daarom is alles, insluitend geloof, relatief. Dit is daarom goed as mense in 'n Christenhuis grootgeword het, maar om te maak asof dit die beste manier van leef is, is uiters onverdraagsaam en arrogant.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/114/3246/EJC58781
2011-05-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error