
Full text loading...
Die artikel "Fout met die kerk? Waar lê dit?" (Die Kerkblad, Feb. 2011) is insiggewend, maar dit bly vir my vreemd dat ds. Chris Coetsee skryf: "Dit is grootliks te wyte aan hulle (die bedienaars van die Woord se) opleiding waar die klem nie genoeg gelê word op die bediening van die Woord van God nie ... maar op die 'behoeftes' van mense".
Article metrics loading...