1887

n Die Kerkblad - HB van der Walt : 'n pionier van sending en evangelisasie : van oraloor

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

'n Bekende inwoner van Potchefstroom en jarelange lidmaat van die Geref. Kerk Noord brug, br. HB van der Walt (99), kan terugkyk op baie jare van betrokkenheid by die uitdra van die evangelie onder swartmense in en om Potchefstroom. Oom HB, soos hy alombekend is, was tot sy aftrede in 1971 werksaam by die Kantoor vir Publikasies van die Gereformeerde Kerke, waar hy ook nou betrokke was by vertaling en verspreiding van kerk- en evangelisasielektuur in Afrikatale. Hy het ook aktief meegewerk aan die bestuur en uitgee van en veral

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/114/3247/EJC58801
2011-06-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error