1887

n Die Kerkblad - Die owerheid in die kerklike belydenis : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Dit is altyd belangrik om enige saak in konteks te lees. As daar vroegoggend op 2 November 1561 'n pakkie met die Belydenis in die voorportaal van die kasteel te Doornik gegooi word, is daar in die Kerke in die Suidelike Nederlande (vandag België) baie onderstrominge: die pous het streng opdrag gegee dat die hervorming gestuit moet word; sommige wederdopers is militant en Doornik is verdeeld tussen die drie godsdiensgroepe. Doornik is ook omsingel deur die magte van Karel V om dit terug te bring onder die Katolisisme.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/114/3247/EJC58809
2011-06-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error