1887

n Die Kerkblad - Die owerheid en godsdiensvryheid : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Godsdiens en politiek, "kerk" en owerheid is al van die vroegste eeue onlosmaaklik verbind. Eeue voordat Moses en Aäron die volk deur die woestyn moes lei, het die Egiptenare al hulle farao's aanbid. Een van die redes hiervoor lê in twee lewenswaarhede wat onafwendbaar met mekaar verstrengel is: Aan die een kant het God die mens geskep om (Hom) te aanbid. Gevolglik is selfs mense wat die Here nie ken nie, godsdienstig - ook dié mense wat dit probeer ontken. Andersyds kan geen samelewing bestaan sonder owerhede nie. In 'n sekere sin bestaan owerhede dus uit godsdienstige mense wat oor ander godsdienstiges regeer. Sondag sit die owerheid dalk in die kerk, of buig Vrydag in 'n moskee.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/114/3247/EJC58810
2011-06-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error