1887

n Die Kerkblad - Bewuste opstandingsgeloof : uit die woord

Volume 114, Issue 3247
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Vanweë die onsekere en verwarrende omstandighede ná die kruisiging en opstanding van Chris tus kon die dissipels en die gelowiges in Jerusalem nie tot die besef kom van die werklikheid van alles wat gebeur het nie. Dit het vir hulle dalk soos 'n nare droom gevoel. Veral die moontlikhede van groot gevaar van die kant van die vyande van Christus het groot onsekerheid gebring - sodanig dat die dissipels hulle daardie Sondagaand van Christus se opstanding toegesluit het agter slot en grendel "omdat hulle bang was vir die Jode" (vs 19).

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/114/3247/EJC58816
2011-06-01
2017-02-26

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error