1887

n Die Kerkblad - Twee stede : twee name : laastens

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Indien jy nie in 'n groot stad woon en die polsende lewensritme ervaar nie, sien jy ten minste gereeld op die televisie die saamhok van mense in en om die wolkekrabbers wat in die stedelike komplekse verskyn. Dag in en dag uit is hordes mense aan die beweeg en werk in hierdie stadsentrums. Massas en massas mense maak hulle bestaan en hulle lewe tussen duisende der duisende ander mense, ingehok en opgehoop in piepklein erfies en opeengestapelde woonstelle en eensame kamertjies.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/114/3248/EJC58820
2011-07-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error