1887

n Die Kerkblad - Die wêreld ... as gevaarlike afgod : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Wanneer ons dink aan afgode, dink ons dikwels aan die Ou-Testamentiese goue kalf, of Baäl, of selfs aan die Nuwe-Testamentiese Diana van die Efesiërs - en ons is dankbaar dat ons nie daaraan blootgestel is nie. Dit is ook vir ons maklik om die gode van die Griekse en Romeinse ryke van destyds, Zeus en Jupiter en sovele ander, uit ons lewensuityk te verskuif. Ons vergeet egter dikwels wat die definisie van afgodery, soos in die Heidelbergse Kategismus, Sondag 34, antwoord 95 gestel, behels: enigiets waarin ons ons vertroue stel, in die plek van die enige, ware God.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/114/3248/EJC58834
2011-07-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error