1887

n Die Kerkblad - Die wêreld ... voorwerp van God se liefde : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Johannes 3:16 is een van die bekendste tekste in die Bybel:


Waar kom hierdie liefde vir die wêreld egter vandaan en wat behels dit? Die "wêreld" wil hierdie liefde vervlak en goedkoop maak, asof dit 'n sentimentele gevoel is wat 'n voorbeeld vir die mensheid is om die "wêreld" 'n beter plek te maak indien almal maar net ook 'n welwillendheid teenoor mekaar sal openbaar. Hierdie wêreldse begrip sluit die oordeel uit, skakel godsdienste gelyk, word die goedkoop voorwaarde vir alle soorte van buite-egtelike verhoudings en verhef moeder aarde tot 'n godheid wat deur menslike liefdesinsette in stand gehou word.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/114/3248/EJC58836
2011-07-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error