1887

n Die Kerkblad - Die wêreld ... God se skeppingswerk : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Dit is seker moontlik dat daar iewers in die wye uitspansel, in 'n verre sonnestelsel, 'n planeet is wat enigsins met die aarde vergelyk kan word. Die feit is egter dat so 'n planeet nog nie opgespoor is nie en dat daar beslis ook nie binne ons bereik so 'n planeet bestaan nie. Immers: die naaste ster aan ons is Alpha Centauri - 'n "skamele" 4¼ ligjare van ons af. Maar om daar (of by een van sy planete) uit te kom teen 'n konstante spoed van 28 000 km per uur, sal 165 000 jaar neem!

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/114/3248/EJC58839
2011-07-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error