1887

n Die Kerkblad - God se wil is ewig, onbeperk, vrymagtig : hoofartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die gelowige kan van God se wil alleen soveel weet as wat God in sy Woord bekendmaak (Deut. 29:29). Ten opsigte van sy wil is God soewerein (onafhanklik) en nie afhanklik van mense nie. God se wil is selfstandig, onafhanklik, vry van enige binding in en deur die skepping. God kan doen soos dit Hóm behaag en die mens kan Hom nie tot verantwoording roep nie. Die mens kan God nie voor stok kry nie deur te vra: "Wat doen U?" nie (Dan. 4:35).

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/114/3248/EJC58841
2011-07-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error