1887

n Die Kerkblad - Geestelike draadsittery : redaksioneel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

'n Draadsitter is 'n persoon wat nie kan of wil kant kies nie - 'n chroniese weifelaar. Draadsittery kan ook aangedui word met die woord neutraliteit. Neutraliteit is 'n gesindheid van iemand wat hom nie wil skaar aan die kant van enige party wat van mekaar verskil nie. Tussen twee uitlopende en botsende standpunte kies hy nie een om te ondersteun nie. Hy hou hom neutraal. Dit is die metode van nie inmeng nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/114/3248/EJC58842
2011-07-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error