1887

n Die Kerkblad - Dr. CJ (Neels) Smit : 30 Mei 1946 - 9 April 2011 : in dankbare herrinnering

Volume 114, Issue 3249
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Dit het die Here behaag om hierdie dienskneg van Hom na 'n volle, aktiewe en geseënde dienstyd van bykans 40 jaar (1972-2011) in sy ewige heerlikheid weg te neem. En tog voel dit vir ons as medegelowiges en vriende, soos vir sy gesin en naasbestaandes, te skielik. Maar ons berus by die wil van ons Vader wat self die dae van ons lewe bepaal, en ons verseker weereens vir Hettie, sy eggenote, en sy kinders en hele familie van ons opregte meegevoel. Ons bid vir hulle en glo dat die Heilige Gees hulle almal ryklik vertroos.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/114/3249/EJC58855
2011-08-01
2017-01-24

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error