1887

n Die Kerkblad - "Ek is dit nie werd nie ..." : valse minderwaardigheid as noodsprong : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Ons ken waarskynlik almal die mens wat sogenaamd nie van komplimente hou nie. Ons ken hom/haar, want ons doen dit self. Daardie oordrewe beskeidenheid as iemand jou eerlik komplimenteer oor 'n prestasie of jou mooi optrede of dalk jou pragtige uitrusting. Kry ons die verdiende eer of kompliment, dan maak ons asof dit niks is nie. Tog is daar diep in jou binneste die trots en dankbaarheid vir die erkenning wat jy kry. En nogtans reageer ons deur sogenaamd beskeie te wees. So 'n valse minderwaardigheid, wat as ons dit diep nagaan, eintlik 'n verdoeselde meerderwaardigheid is. Ons steek ons trots dan weg agter die oordrewe beskeidenheid.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/114/3249/EJC58859
2011-08-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error