1887

n Die Kerkblad - "Ek is maar net 'n swakke mens ..." : fatalisme as noodsprong : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Fatalisme is 'n lewensbeskouing wat berus op die geloof dat alle gebeure in die natuur en in menselewens deur die noodlot bepaal word. 'n Mag wat onverbiddelik en onafwendbaar die geskiedenis van hierdie wêreld en die lot van mense laat afspeel in 'n pynlike, planlose, hartseer tragedie. Daarom word gesê dat die noodlot blind is. Dit sien nie eens wat dit die wêreld en sy mense aandoen nie, maar het tog soveel mag dat dit selfs God uitskakel uit elke tragiese toneel wat dit in die wêreld en in menselewens op die planke bring.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/114/3249/EJC58861
2011-08-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error