1887

n Die Kerkblad - Versagtende omstandighede? : selfreiniging as noodsprong : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die probleem is net: Dit wat ons as versagtende omstandighede of verskonings vir ons verkeerde dade sou wou noem, maak nog niemand onskuldig voor die Here nie. Selfs "versagte sonde" bly sonde. Gemeet aan die vereiste wat die Woord stel, is elke mens voor die Here skuldig as hy verkeerd doen. Eintlik nie as hy verkeerd doen nie, maar omdat hy verkeerd doen. Wie van ons sondig nie elke liewe dag nie? Selfs die geringste begeerte of gedagte teen enige gebod van God mag nie in ons hart opkom nie (HK 44:113).

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/114/3249/EJC58862
2011-08-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error