1887

n Die Kerkblad - Kennis van die God van die Woord : briewe

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die reaksies op my artikel "Fout met die kerk? Waar lê dit?" (DK, Februarie 2011, p. 22) noodsaak dat ek weer verduidelik wat ek bedoel:


Die inhoud van die artikel: Die basiese stelling is dat die kerk nie sy aard en roeping kan uitleef tensy daarin kragtige en getroue bediening van die Woord plaasvind nie. Dit sal openbaar wat die diepste behoeftes van die mens is en hoe dit ontmoet kan word. Daaruit vloei voort: teologiese studente moet eerstens opgelei word om dit getrou en doelgerig te kan doen en tweedens moet hulle begelei word in geloofsgroei sodat hulle uit volle oortuiging "bedienaars van die Woord" sal wees.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/114/3249/EJC58868
2011-08-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error