1887

n Die Kerkblad - Misbruik van God se lankmoedigheid : van die redakteur

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Dit is duidelik dat ons in 'n tyd lewe waarin die afval van die diens van die Here, die sonde en brute goddeloosheid hand oor hand toeneem. God se gebooie word hoe langer hoe meer openlik oortree. Gebeurtenisse kom ooreen met wat in die By bel beskryf word as "tekens van die tye", die tye kort voor die wederkoms van Jesus Christus (2 Tess. 2:1-12).

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/114/3249/EJC58869
2011-08-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error