1887

n Die Kerkblad - Frankfort 1911 - 2011 : van oraloor

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

In die ('n maandblad onder redaksie van ds. SJ du Toit) van Oktober 1910 blyk dit hoe ver die eerste prikkels tot die ontstaan van die Geref. Kerk Frankfort teruggaan. In 'n uitgawe van Stemmen des Tijds verskyn naamlik 'n lang brief van CM de Beer waarin hy uiteensit waarom hy hom genoodsaak voel om die Nederduits Gereformeerde Kerk van destyds te verlaat. Hy skets die historiese verloop van sy lang stryd wat begin op 'n kerkraadsvergadering van 17 Desember 1892. Sy beswaar was veral dat die kerklike tug nie funksioneer nie, maar dat allerhande sektegroepe toegelaat word om binne die kerk te bly, en dat die Kerkwet toegelaat word om die Bybel te verdring.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/114/3250/EJC58878
2011-09-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error