1887

n Die Kerkblad - Was Jesus dalk 'n kommunis? : diskussie-artikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

"Jesus was 'n kommunis", het 'n pastoor in April vanjaar op die regerende alliansie se Werkersdagbyeenkoms in Athlone verklaar. "Daar is twee beelde van Jesus in die Bybel", skryf Vrydenker in van 28 Mei: die sagmoedige Jesus en die aggressiewe Jesus. Dit is duidelik dat mense uiteenlopend oor die persoon en werk van Jesus dink. Tog aanvaar groot getalle mense dat Hy een van die heel belangrikste persone was wat ooit op planeet aarde geleef en gewerk het - nie net Christene nie, maar ook Moslems, ja, selfs Marxiste en ateïste.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/114/3250/EJC58883
2011-09-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error