1887

n Die Kerkblad - Wat bereik die evangelie in die wêreld ... die gebeure van die eindtyd en die lewe van Christene : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Geloof is om diep te kan kyk, of liewer om ver te kan sien. Geloof is daarom die genade om die God van die toekoms te sien. Iemand het eenmaal gesê dat geloof is om te sien wat jy nie sien nie en nie te sien nie wat jy sien. Na dié dag van die wederkoms sien gelowiges nou reeds eeue uit. Dit is só belangrik dat Jesus Christus sy kerk inlig oor die gebeure van die eindtyd, sodat hulle wakker en reg kan wees vir hierdie gebeure. Net God alleen weet egter wanneer die dag van die wederkoms sal plaasvind.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/114/3250/EJC58886
2011-09-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error