1887

n Die Kerkblad - Wat bereik die evangelie in die wêreld ... die kerk se roeping in die samelewing : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

In die verlede het kerke in die middel van die dorp gestaan. Die hoofstraat is Kerkstraat genoem. Nie net die kerkgebou was die sentrum van die samelewing nie. Kerkwees was die spilpunt waarom die meeste mense se lewens gedraai het. Die Woord van God was vir die Suid-Afrikaanse samelewing in die breë gesien die basis en die norm vir optrede.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/114/3250/EJC58887
2011-09-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error