1887

n Die Kerkblad - Christus moet die A-Z van jou geloof wees : briewe

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Dank aan Jan Mulder vir sy brief in van Mei 2011. Ek stem grootliks saam met sy skrywe, en wat die prediking betref, slaan hy die spyker myns insiens op die kop. Daar is darem nog predikante wie se prediking sodanig is dat 'n mens Sondag na die preek wonder: Hoe het die predikant geweet wat dié week op my lewenspad gekom het? Maar in baie gevalle ervaar 'n mens die preek as 'n harde, koue, dogmatiese lesing.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/114/3250/EJC58894
2011-09-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error