1887

n Die Kerkblad - Bokneskamp 2011 : van oraloor

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Vroeg om Sateroggend, 25 Junie 2011, vertrek die Dopperjeug vanaf Bloemfontein op 'n kamp, maar nie net 'n gewone kamp nie ... BOKNESKAMP 2011!! Op hulle roete na Boknesstrand (net so anderkant Port Alfred) word daar plek-plek nog Dopperjeug bygevoeg. Dopperjeug van Bloemfontein, Burgerdorp, Oos-Londen, Port Elizabeth, Barkly-Oos, en omringende areas kom almal byeen om die beste tyd van hul lewe te geniet. Elke jongmens wat daar was het 'n fees van 'n tyd gehad. Dit was voorwaar 'n wonderlike voorreg uit Godshand om so as jongmense te kon saam kamp.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/114/3251/EJC58901
2011-10-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error