1887

n Die Kerkblad - Die NGB oor die Skrif : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Binne die Christendom is daar hoofsaaklik twee uitgangspunte oor die Skrif. In die evangeliese tradisie word die Skrif as die Woord van God en bron van God se openbaring beskou. Die liberale tradisie, daarteenoor, meen dat die Skrif menslike getuienis oor God bevat. Die Skrif word nie as 'n bron van Goddelike openbaring beskou nie, maar wel as 'n norm vir geestelike ervaring en 'n model vir etiese gedrag. Tussen hierdie twee breë uitgangspunte word 'n wye verskeidenheid van standpunte en teorieë gevind wat oor die grense van verskillende kerklike tradisies heen strek.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/114/3251/EJC58907
2011-10-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error