1887

n Die Kerkblad - Dr. Benoon Duvenage : 2 Oktober 1924 - 19 Julie 2011 : in dankbare herinnering

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Benoon was iemand wat gestudeer en bly lees het. Daarvan getuig sy twee doktorsgrade, voordragte, artikels, Bybelskoolaanbiedings en -publikasies sowel as sy preke. 'n Skerp, ontledende verstand kon dinge saamvat en diensbaar stel aan 'n gelowige lewensbenadering. Om die lig van die Woord ook in studie en wetenskap te laat skyn, daaroor het hy gedoseer en daarvoor 'n blywende belangstelling getoon.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/114/3252/EJC58925
2011-11-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error