1887

n Die Kerkblad - Stellenbosch-studente reik uit na Volmoed-gemeenskap : jeug

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

'n Uitreik na die Volmoedgemeenskap word jaarliks aangepak deur die studente van die Geref. Kerk Stel lenbosch. En op 3 September 2011 was die GS2 (Geref. Studente van Stellenbosch)-span weereens verwelkom in Volmoed deur die sendeling Roy Reddy. Roy en die span, gelei deur Sonnika Swanepoel, het ses dae lank evangelisasiewerk in Volmoed gedoen. Die Woord is verkondig met behulp van boodskappe, poppekas, drama, mimiek en die breë-en-smal-wegplakkaat. Verder het die span die gemeenskap op verskeie maniere gewys hulle gee werklik om.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/114/3252/EJC58927
2011-11-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error