1887

n Die Kerkblad - Dade wat vestig : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

As dit tekenend van ons gemeenskap is dat daar op Nasionale Vrouedag drie berigte oor geweld teenoor vroue op se voorblad (9 Augustus 2011) was, is ons samelewing - soos die karakter in 'n televisieadvertensie oor 'n hospitaalkamer sê - "not a nice place to be". Dat 'n vrou ná 'n rugbywedstryd met 'n mes gesteek en sy beroof is, is on aanvaarbaar. Dat 'n polisieman van Vanderbijlpark 'n vrou van dié dorp glo gevloek, haar in die aanklagkantoor voor die bors gegryp, op die grond gegooi, bo-op haar gaan sit en haar met sy vuis in die gesig geslaan het (, 25 Augustus 2011), is absurd. Dat 'n prominente politikus haatspraak teenoor vroue pleeg, die reg uitdaag en eers lank ná sy skuldigbevinding en vonnis sy boete betaal, skree ten hemele.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/114/3252/EJC58937
2011-11-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error