1887

n Die Kerkblad - Wees aan niemand iets verskuldig nie ... : brandpunt

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die wêreld se skuldkrisis wil maar net nie verbygaan nie. Eers was dit die VSA waar huiseienaars nie hulle buitensporige verbandskuld kon betaal nie. Banke het in die moeilikheid gekom. Dit het gelei tot die sogenaamde Groot Resessie van 2007 tot 2009. Vanjaar moes die Amerikaanse regering weereens hulle skuld verhoog - iets wat tot 'n politieke krisis gelei het. In Europa kan die Griekse regering nie sy skuld vereffen nie en loer lande soos Portugal, Spanje, Italië en Ierland om die deur met soortgelyke probleme. Die moontlikheid van 'n verdere resessie is nie uitgesluit nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/114/3252/EJC58943
2011-11-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error