1887

n Die Kerkblad - Drie tale aan die kruis : uit die Woord

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

As daar wel so 'n aanspraak kon wees, sou dit seker die Jode toekom uit wie Jesus gebore is. Hulle sou as besondere uitverkore volk daarop kon aanspraak maak dat God eksklusief aan hulle behoort. Dit sou beteken dat alle ander volke en nasies uitgesluit is uit die genade van God. Dit sou verder in hou dat Jesus Christus slegs vir hulle aan die kruis gesterf het. Net die kruis sal 'n antwoord kan verskaf op hierdie knellende vrae.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/114/3252/EJC58946
2011-11-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error