1887

n Die Kerkblad - Christenwees... oral en altyd : van die redakteur

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Jou diens aan God (godsdiens) is nie net een faset van jou lewe nie. Daar is mense wat van die standpunt uitgaan dat godsdiens net 'n sewende deel van jou lewe moet beïnvloed. Prakties gereken: Godsdiens is vir Sondae bedoel. Van Maandag tot Saterdag pas godsdiens nie, het dit nie 'n plek in jou lewe nie. Paulus skryf hieroor: "Of julle eet en of julle drink of wat julle ook al doen, doen alles tot eer van God" (1 Kor. 10:31). Dit beteken dat jou godsdiens in alle fasette van jou lewe teenwoordig moet wees (lees ook Pred. 12:13; Kol. 3:17; 1 Pet. 4:11).

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/114/3252/EJC58948
2011-11-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error