1887

n Die Kerkblad - Dirk Jan Leendert van Rooy

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Dirk (Dirkie by die familie) van Rooy is op 25 April 1924 in Potchefstroom gebore. Sy ouers was Dirk, die bekende wiskundige van Potchefstroom, en Corrie (Moerdyk, 'n suster van die argitek Gerard Moerdyk). Nadat hy aan die Potchefstroom Gimnasium gematrikuleer het en een jaar aan die PUK vir CHO gestudeer het, was hy een van die eerste mediese studente wat sy studie aan die Universiteit van Pretoria voltooi het. Hierna het hy as huisarts gepraktiseer in Reddersburg en daarna in Vereeniging.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/114/3253/EJC58961
2011-12-01
2016-12-02
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error