1887

n Die Kerkblad - Prof. dr. Ludi F Schulze (1929-2011) : in dankbare herinnering

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Dit moes so aan die einde van die tagtigerjare gewees het, maar voel nog soos gister. Prof. Ludi F Schulze, hoogleraar in Dogmatiek in Potchefstroom, het die Christologie aan die hand van die Apostoliese Geloofsbelydenis met ons teologiese studente behandel. Op 'n bepaalde moment het hy stilgebly, gesluk, en weer stilgebly. Hy kon nie praat nie. Met die bespreking van Christus se kruisiging en die teologiese betekenis daarvan was hy te bewoë ..

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/114/3253/EJC58963
2011-12-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error