1887

n Die Kerkblad - Ek wil weet ... of ek kan glo daar is 'n hemel en 'n hel : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die opskrif is tipies die versoek van 'n jong Gereformeerde ma wat haar driejarige seuntjie wil help met sy nuuskierige vragies oor waar Jesus is en waar die hemel dan is en wanneer Hy gaan "afkom". Dit is die versoek van gelowiges wat blootgestel word aan heden daagse ruimtenavorsing se bevinding dat daar nie 'n hemel is in die Bybelse sin van die woord nie, want ons weet bo en rondom die aarde is en wat daar aangaan. Dit is die versoek van gelowiges wat verwar word deur "teoloë" se uitspraak dat daar nie 'n hel is nie, omdat dit teenstrydig is met wat die Bybel sê oor God se liefde, vergiffenis en genade.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/114/3253/EJC58971
2011-12-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error