1887

n Die Kerkblad - Nuwejaar 2012 - spannende tye : redaksioneel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Niemand kan dit betwis nie - ons beleef spannende tye. Die afgelope jaar was daar opsienbarende gebeure in Suid-Afrika en die buiteland. Noord-Afrika sidder onder politieke onstuimigheid en terreur. Terrorisme in die Skandinawiese lande. Daar is ook die lande in die wêreld waar die kerk van die Here Jesus Christus vervolg, gemartel en dood gemaak word. In die Ooste en Suid-Amerika het verskillende na tuurrampe die inwoners van baie lande getref. Oorlogspanning in die Midde- en Verre-Ooste hou voortdurend gevaar in.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/114/3253/EJC58973
2011-12-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error