1887

n Die Kerkblad - Jesus onderrig jou : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Jesus Christus, die Seun van God, het na die aarde gekom tot verlossing van die mensdom. So is vervul waarvan ons lees in Genesis 3:15 - "En Ek sal vyandskap stel tussen jou en die vrou en tussen jou saad en haar saad. Hy sal jou die kop vermorsel en jy sal hom in die hakskeen byt." Met hierdie moederbelofte is daar weer hoop ná die sondeval vir die mens gegee. Jesus Christus het gekom om die sondige kinders van die Vader los te koop en te verlos van die sonde. Hierdie genadige waarheid moet sentraal staan in ons viering van Kersfees.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/114/3253/EJC58975
2011-12-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error