1887

n Die Kerkblad - Jesus bemoedig jou : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Dit was 'n Saterdagoggend. Een uur ná middernag. In enige huishouding is die lui van die telefoon hierdie tyd van die nag geen goeie teken nie. Soveel te meer as jou familie honderde lidmate insluit. Dit was die pa van drie kinders. Hulle oudste, 21 jaar oud, op slag dood. 'n Ongeluk op die snelweg. Toe ek by hulle kom, sit hy met haar seëlring in sy hand toegeknyp, sy kneukels wit, asof hy 'n laaste stukkie van haar lewe by hom probeer vashou. Hoe troos en bemoedig jy daardie mens wat pas van 'n motorwrak en hulle lewelose dogter teruggekeer het huis toe?

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/114/3253/EJC58977
2011-12-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error