1887

n Die Kerkblad - Die vrede van God : brandpunt

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Oor die viering van die Christusfees op Kersdag - oor die óf en die hóé daarvan - verskil gelowiges regoor die wêreld dikwels. Oor een ding stem almal egter saam: Dat dit vir die kerk goed en reg is, en nodig, om altyd, maar veral hierdie tyd van die kerklike jaar, met blye dankbaarheid terug te dink aan die geboorte van ons Here Jesus. Dit was immers die groot gebeurtenis waarin God sy Seun in die wêreld gestuur het - Hom mens laat word het sodat Hy die mensdom kon verlos.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/114/3253/EJC58981
2011-12-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error