1887

n Die Kerkblad - Die roeping tot diens : uit die Woord

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

In vroeër jare was dit algemeen bekend dat slawe werkers was vir hulle eienaars, ook genoem "base". Dan was die instelling of tradisie meestal dat slawe nie net werkers was nie, maar werklik hulle eienaars se besittings. Die eienaars kon slawe gebruik soos hulle wou en laat werk soos hulle wou. Slawe kon ook aangekoop en verkoop word. Ja, in die geskiedenis was daar vroeër op plekke en tye vendusies wat slawe betref, slawe-markte. Só het slawe of dienaars in verskillende opsigte hulle lewens gegee ter wille van ander se status, rykdom, gerief en veiligheid.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/114/3253/EJC58984
2011-12-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error