1887

n Die Kerkblad - Elektroniese fotoboek ten bate van kerk se uitreikwerk in Lubumbashi breek nuwe grense : van oraloor

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

'n Fotoboek ten bate van uitreikwerk onder gereformeerde kerke in Lubumbashi het pas in elektroniese formaat verskyn. Die lidmate van die kerk gaan gebuk onder 'n geskiedenis van jare se swaarkry sonder werk en geld. Die per capita inkomste is minder as US$0.82 per dag - en dié gaan hoofsaaklik na 'n handjievol baie ryk mense, sodat baie min geld - slegs sente - oorbly vir die man op straat. Derhalwe is die kerk aangewese op finansiële steun van buite en is dit onwaarskynlik dat die kerk op sy eie ooit selfversorgend sal word én die nodige fondse sal hê om sy evangeliseringstaak in die DRK effektief aan te pak.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/114/3254/EJC58994
2012-02-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error