1887

n Die Kerkblad - Naasteliefde - eienskappe van 'n godvrugtige lewe : interpersoonlike verhoudinge in ons geloof : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

As Jesus in Matteus 22 gevra word wat die grootste gebod in die wet is, antwoord Hy deur te sê dat liefde die grootste gebod is: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en siel en verstand en jy moet jou naaste liefhê soos jouself. Iemand wat die Here Jesus met toewyding navolg, sal dus erns daarmee maak om 'n liefdeslewe te leef. Hoe doen ons dit? Hoe leef ons 'n liefdeslewe teenoor ander mense? Omdat in die vorige artikel gefokus is op broederliefde (met ander woorde, liefde onder mekaar as gelowiges) fokus hierdie artikel meer op hoe ons liefde kan beoefen teenoor mense wat nie noodwendig gelowiges is nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/114/3254/EJC58996
2012-02-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error