1887

n Die Kerkblad - Deugsaamheid - eienskappe van 'n godvrugtige lewe : die karakter van ons geloof : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Daar is 'n uitdrukking wat sê : "Die welriekendheid van jasmyn en sandaalhout waai net wind-af, maar die geur van deugsaamheid deurdring alle rigtings." Deugsaamheid (en kennis) bepaal die karakter van jou geloof. Ons het, deur die krag wat God in ons werk, deel gekry aan die "Goddelike natuur" (2 Pet. 1:4) en die Goddelike natuur is God se karakter. Deugsaamheid is dus die basiese eienskap wat geloof, geloof maak. Dit is die aard van jou geloof.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/114/3254/EJC59002
2012-02-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error