1887

n Die Kerkblad - Hoe die gelowige Christus moet volg : hoofartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

'n Onmiddellike voorvereiste vir die navolging van Christus as Koning van die koninkryk van God is die (Joh. 3:3). Dié waarheid spreek duidelik uit die lewe van Nikodemus. Eers wanneer hy deur die genade van God tot die besef kom en gebring word dat 'n nuwe lewe vanuit die hemel nodig is, word hy 'n volgeling van Jesus Christus (Joh. 7:50-52; 19:39). Wanneer Jesus Christus deur hom as Verlosser en Saligmaker aangeneem word, word hy 'n wedergebore kind van God wat in die voetstappe van Christus volg.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/114/3254/EJC59004
2012-02-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error