1887

n Die Kerkblad - Oproep tot geloof en bekering : van die redakteur

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Week na week, maand na maand en jaarin en jaaruit word die Woord van die Here in al die Geref. Kerke in Suid-Afrika gepreek. God het dit in ons land sodanig beskik dat daar geen verhindering is om God se Woord te verkondig nie. Ons hoef geen vervolging te vrees nie, ook nie die eiegeregtige inmenging van die staat nie. God het 'n doel met die prediking. Prediking kan nie sonder 'n appèl op die hoorders wees nie. Die oproep tot geloof en bekering is tiperend van die Gereformeerde prediking.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/114/3254/EJC59008
2012-02-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error