1887

n Die Kerkblad - Beskrywingspunte en algemene indrukke : Sinode 2012

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

'n Algemene Sinode hanteer net sake wat al die kerke gemeenskaplik raak en sake wat nie by streeksinodes of klassisse afgehandel kan word nie - daarom gee dit wat by sinodes behandel word nié 'n beeld van alles wat in kerke gebeur nie. Wie wil weet waarmee die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika hulle besig hou, moet na die groot verskeidenheid aktiwiteite gaan kyk wat weekliks en selfs daagliks by plaaslike kerke plaasvind.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/114/3255/EJC59017
2012-03-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error