1887

n Die Kerkblad - Die Artikel 48 Kerkorde deputate-pad : Sinode 2012

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

In Johannes 17:21 bid die Here Jesus: "Ek bid dat hulle almal een mag wees, net soos U, Vader, in My is en Ek in U, dat hulle ook in Ons mag wees, sodat die wêreld kan glo dat U My gestuur het ..."


Die Koning van die Kerk smekend aan die woord voor die aangesig en troon van die lewende God. En die een wees van die kinders van die Here op hierdie stukkende aarde die gebedswoord van Jesus.
Wie daar om wil inkyk in die op drag en werksaamheid van die Deputate Kerkorde Artikel 48, moet begryp dat kerkeenheid op grond van die Here se Woord, die belydenis van die waarheid en die Kerkorde, die saak is waarom dit hier gaan.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/114/3255/EJC59030
2012-03-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error