1887

n Die Kerkblad - Die Heilige Gees en die prediking : van die redakteur

Volume 114, Issue 3255
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Sondag vir Sondag woon honderdduisende mense die eredienste by. In die prediking is die Heilige Gees in hulle aan die werk. Die preek self vorm 'n onderdeel van die werk van die Gees. As die Heilige Gees geloof in die harte van die uitverkore kinders van God wek, gee Hy aan hulle die middel waardeur hulle die verlossing in Jesus Christus hulleself toe-eien. Die geloof is die verbinding tussen Christus en die gelowige. Die Heilige Gees oorbrug alle afstande tussen die gelowige en die Verlosser en Saligmaker. Die Heilige Gees doen dit alles op grond van die werk van Jesus Christus aan die kruis op Golgota.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/114/3255/EJC59035
2012-03-01
2017-04-26

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error