
Full text loading...
Met die emeritering van prof. Callie Coetzee en prof. Koos Vorster aan die einde van 2011, het die beroepingsvergadering van die kerke in Novembermaand twee predikante as nuwe professore beroep. Albei van hulle het uiteindelik die roeping opgevolg: dr. Sarel van der Walt van Klerksdorp-Noord as professor in Dogmatiek, en dr. Henk Stoker van Frankfort as professor in Etiek en Apologetiek.
Article metrics loading...