1887

n Die Kerkblad - Dr. Dick Steyn herdenk 40 jaar in die bediening : van oraloor

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Op Saterdag 21 Januarie 2012 het dr. Dick en Rita Steyn, van hulle familie en die gemeente van Upington sy 40 jaar in die bediening herdenk. Feestelik was dit voorwaar: nie net met die voortreflike spyseniering van die susters van die gemeente nie, maar kon ook met BAIE GROOT dankbaarheid oor sy bedieningstyd teruggekyk word. Want sien, in Januarie 1972 het dr. Steyn, Rita en dogter Marietjie op Upington as proponent aangekom. Die omgewing was aan hom wel deeglik bekend, want hy was 'n seun van Olifantshoek, terwyl Upington vroeer 'n wyk van Olifantshoek was en oorlede oom Sarel Steyn, Dick se pa, verskeie kere as deputaat na Upington moes reis. So was Upington se eerste predikant, dr. Frans van der Walt, ook 'n seun van Olifantshoek.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/114/3256/EJC119118
2012-04-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error